Anyone who knows anything about Women’s Road Running in South Africa will know Frances van Blerk. She is not only a wellknown figure in Comrades circles, but has competed in every distance from 10km to 100km on the road, and continues to grace our roads with her friendly personality and passion for running. Enige iemand wat iets van langafstandpadwedlope af weet, en veral die Comrades, sal die immergroen Frances van Blerk ken. Sy is alombekend in padwedloopsirkels, maar het haar ‘n klompie jare gelede by die Meestersgeledere ook aangesluit, en haar ook op die baan begewe. Sy het reeds aan ‘n hele klompie wereldmeesterskampioenskappe deelgeneem en in internasionale kompetisie haar uitstekend van haar taak gekwyt in die landloop, die halfmarathon, die marathon, die 5000m, 3000m en het ook reeds aan die 1500m deelgeneem! In 1992 het sy die Goue Titel in die Comrades Vroue-afdeling gewen met ‘n tyd van 6:51.05 – en met ‘n totaal van 21 medaljes op haar kerfstok, sal sy So...
Hierdie manne is 'n inspirasie.
ReplyDelete